Pleroma brokers is a registered company operating as a short-term insurance broker.

Pleroma operates in both the domestic and commercial markets and arranges cover for all classes of short-term insurance.

Pleroma has a clear understanding of the markets in which it operates and is well positioned to meet, and even anticipate, our clients' needs. More than 95% of our clients and policy holders rate amongst the industry's best and will recommend us with confidence as one of the top companies for service and convenience.

Whether you come in, phone in, mail in or log in, Pleroma is there for you!

NOTICE: WE HAVE MOVED. See our new location here.

Testimonials

Patrick Davids
Pleroma is n besigheid met baie sterk begindsels en dis n eer vir my om met u hul besigheid te kan doen.Ek sien uit na baie goeie jare van harde werk, gesonde pret en sterk groei.
Kobus Rudolph
Dankie vir julle spoedige optrede – soos altyd!!
Dewan Rheeder
Please see attached email address for Petro Jonker from Pleroma Brokers, you guys can send all your details to her and I am sure she will be able to give you better quotes, they provide excellent customer service and I have never struggled with any claim.
Reinette van Deventer
Weereens opregte dank vir die uitstekende diens wat ons van jou en Pleroma Makelaars ontvang!!!
Hennie Ferreira
Ek wil net graag dankie se vir al julle moeite en geduld met my eise.Ek het die motor ontvang sonder enige probleme en die motor is baie goed en mooi hetstel deur SeniorMotors.
Tarí Coetsee
Julle is die beste. Vreeslik baie dankie vir die puik diens.
Johann Engelbrecht
Net om jou te laat weet dat ek onlangs van Pleroma se 24-uur padbystand/EuroAssist gebruik gemaak het en was baie beïndruk met hulle effektiewe en vinnige diens lewering.Ek het hulle ook daarvoor gekomplimenteer.
Chris Kleingeld
Baie dankie vir Pleroma en King Price se uitstekende diens ter afhandeling van die eisVoertuig is baie proffesioneel herstel.Moet se die logistiek vir die herstel was uitdagend maar die gehalte van die werk regverdig dit.
C duToit
Ag jy is n ster Jacques! Maak altyd die lewe so maklik vir n mens. Jys by verre die beste kort termyn makelaar wat ek in my hele lewe gehad het JWaardeer!
Johann Ahlers
Senior Motors het die motor gister kom aflewer. Hulle diens is uitstekend, hulle het my deurentyd goed ingelig gehou.Baie dankie ook vir julle hulp hiermee.

Emergency Contact

Helpline:

082 552 7880

24 Hour Roadside Assistance:

0861 753 766

NOTICE: WE HAVE MOVED. See our new location here.