Testimonials

Thanking Pleroma for your professional and effortless approach to the smallest of queries, even for a client at Modimolle

Thank you once again for your great service

I had a failed battery whilst at an Engen garage this morning. I called the Pleroma Roadside Assist and I wish to extend a very big THANK YOU for their efficient service.

Hiermee net weereens baie dankie vir julle bystand, vriendelike diens en blitsige afhandeling en betaling van die eis. Dit Is ‘n plesier om met julle besigheid te doen. Afhandeling van stromskade eis was ‘n aangename ervaring sonder enige frustrasies en ek bevel julle graag aan.

Thanks for the feedback and once again thanks for the level of professionalism you’ve shown over the years.

Baie dankie Plerma Makelaars vir al julle hulp en flink diens en afhandeling van ons stormskade eis.

Thank you once again for your great service

Net ‘n Klein woordjie van Baie Dank en Waardering aan julle (veral Petro en Jy) vir julle fantastiese advies, hulp en ondersteuning met ons onlangse insident !Mag julle steeds van Krag tot Krag gaan en ook bereid wees om ons nuwe motor ook te verseker.

Baie dankie Marlene vir jou vriendelikheid en al jou hulp jy is stêr. Lekker werk.

Wil net sê BAIE DANKIE VIR ONGELOOFLIKE PUIK DIENS. Jy het ons gered uit n Penarie, baie dankie en opregte waardering. Jyt die ekstra myl geloop in ons krisis.

Thanking Pleroma for your professional and effortless approach to the smallest of queries, even for a client at Modimolle

Jul dienslewering was fenominaal. Armani Maintenance het nog dieselfde middag uitgekom en hul professionaliteit en gehalte werk is ongekend. Ek sal hul enige tyd aanbeveel

EMERGENCY

Helpline: 082 552 7880
24 Hour Roadside Assistance: 0861
753 766

CONTACT US DIRECTLY

Tel: 012 345 5052
Fax: 086 633 5360
Email: info@pleroma.co.za

FIND US HERE

Office B101, Ground Floor Block B
De Goedehoop Close Office Park
121 Sovereign Drive, Route 21
Corporate Park
Irene, Centurion, 0157
P.O. Box 9857
Centurion
0046
25°51’26.6”S 28°15’27.0”E

QUICK CALL-BACK